Gallery
SLANGRIVIER NUUS - Na hul neerlaag verlede week teen Black Lions van Thembalethu se A-span, het die plaaslike span Saterdag, 21 Mei in hul tuiswedstryd teen Black Lions van Klein-Brakrivier 'n naelskraapse oorwinning behaal.
Arrows wen die tweede ronde in die SWDRU Eersteliga-Wes wedstryd met 27-24.
Die rustydtelling was 24-15 in die besoekers se guns.
FOTOGALERY: Arrows wen die tweede ronde in die SWDRU Eersteliga-Wes wedstryd
In die voorwedstryd tussen die B-spanne het die tuisspan ’n wegholoorwinning van 31-3 behaal wat vier drieë ingesluit het. Die rustydtelling was 19-3.
Foto's: Clive Pretorius
'Ons bring jou die nuutste Slangrivier, Hessequa nuus'