Stilbaai beskik jare lank al reeds van die beste 4X4 voertuie in die land. Van hulle het al streekskompetisies telkemale gewen en op aandrang van deelnemers regoor die land is daar twee jaar terug besluit om 'n baan op Stilbaai te bou.

'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'