STILBAAI SPORTNUUS - Die junior en senior studente van Stilbaai Mixed Martial Arts het op Donderdag, 11 en Vrydag, 12 Maart aan een van hul jaarlikse graderings deelgeneem waartydens hulle hul Mixed Martial Arts-belde ontvang het.
Die studente word afgerig deur senseie Victor Visagie, Victor-arno Visagie en Riaan Gelderblom, wat ook by die studente op die foto's verskyn.
Die junior-groep.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'