STILBAAI NUUS - Die tye by die berig Kinders opgewonde om pluimbal te leer speel in verlede week se uitgawe op die agterblad is foutief en moet soos volg wees:
Stilbaai Shuttle Time-tye
- Seniors: Maandae en Woensdae: 17:30 tot 19:30
- Juniors: Maandae en Woensdae: 16:45 tot 17:30
Ons maak verskoning vir enige ongerief hierdeur veroorsaak.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'