STILBAAI NUUS - Stilbaai Rolbalklub het Donderdag 11 Mei hulle Engen Manne Toernooi aangebied.
Nege klubs met sestien spanne het die ysige koue en reën trotseer om met die louere weg te stap.
Uiteindelik was dit die span van Stilbaai met Hennie Steyn, Peter Alexander en Willem Dippenaar van Old Oak wat as wenners gekroon is.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’