Gallery
HEIDELBERG NUUS - De Waalville Primêre Skool in Heidelberg het Saterdag 28 Mei ‘n baie sukses- en genotvolle sportdag aangebied.
Die dag se verrigtinge, wat rugby en netbal ingesluit het, is ook deur drie ander skole ondersteun.
Die vroulike opvoeders van die gasheerskool het ook hul vaardighede op die netbalbaan gewys.
FOTOGALERY: De Waalville Primêre Skool hou sportdag
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'