HESSEQUA NUUS - Verskeie posduifklubs in die Hessequa-streek se duiwe is Saterdag, 24 Julie vanaf Leeu Gamka losgelaat.
G Read van Heidelberg Posduifklub se duiwe het in die jaaroud, asook ope afdeling eerste ingeklok.
Vir Hessequa Posduifklub was Bennie Wiggins se duif in die jaaroud-afdeling eerste terug en in die ope afdeling was dit Trumps Lofts.
Vir meer uitslae, besoek ons webtuiste by www.suidkaapforum.com
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'