RIVERSDAL NUUS - Die Wes-Kaapse minister van kultuursake en sport, Anroux Marais (middel), het op Dinsdag 26 Julie die nuwe netbal- en tennisbane by die Riverville-sportkompleks amptelik geopen.
Die vyf bane is teen 'n koste van R600 000 ontwikkel.
Sy is deur Tertuis Simmers, minister van infrastruktuur van die Wes-Kaap, vergesel. Onder die hoogwaardigheidsbekleërs was Hessequa-burgemeester, Grant Riddles, en die speaker, Andrew Stroebel.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'