STILBAAI NUUS - Die Militêre Akademie, oftewel die Krygskunde Fakulteit van die Universiteit Stellenbosch, is op 'n uithou roete vanaf Gqerberha na Saldanhabaai oppad.
Hulle doen Stilbaai aan op 6 Desember en sal na 'n parade op die hawe om 07:00 verder gaan met fietsry, hardloop en rubberboot groepe.
Op hulle roete is daar ook 'n ondersteuningspan wat hulp verleen aan organisasies soos byvoorbeeld Ouma Lena se huis en ander verdienstelike organisasies.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’