STILBAAI NUUS - Die 12-jarige Lee-Olin September van Melkhoutfontein Primêr is vir die tweede agtereenvolgende jaar opgeneem in die Wes-Kaapse landloopspan.
Hulle het op 30 September deelgeneem aan ASA landloopkampioenskappe in Polokwane in Limpopo.
Lee-Olin het 20ste in sy ouderdomsgroep geëindig.
‘n Groot verbetering op sy 46ste plek verlede jaar.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’