STILBAAI NUUS - Eden Protocol het gister die Triathlon X-reeks in Stilbaai aangebied, wat deur meer as 200 atlete geniet is.
Dit was die eerste van drie reeks-byeenkomste wat gehou is, en die volgende een sal in Mosselbaai plaasvind.
Atlete kon kies tussen drie afdelings: standaard, sprint en supersprint.
Die X-reeks is daarop gemik om gemeenskappe en gesinne bymekaar te bring, asook om professionele atlete te betrek.
Vir meer inligting, volg hulle op www.edenprotocol.co.za.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’