GROOT-BRAKRIVIER NUUS - Die afgelope Sondag, 12 Junie, het Eden-atlete aan die laaste Eden-dubbelkamp vir die jaar op Groot-Brakrivier deelgeneem.
Die wedloop is veral gebruik as oefenlopie vir die atlete wat die Eden-distrik by die SA dubbelkampkampioenskap in Gqeberha op 3 Julie verteenwoordig.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'