Gallery
RIVERSDAL NUUS - Hoërskool Langenhoven het verlede Vrydag 27 Januarie sy jaarlikse kleure-atletiekbyeenkoms by die skool aangebied.
Twee nuwe rekords is opgestel met die Geelspan wat as die algeheel wenner aangewys is.
Die Groenspan het opgemaak met hul geesdrif en die Geesbeker verower.
FOTOGALERY: Kleure-atletiek by Hoërskool Langenhoven
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'