STILBAAI NUUS - Ses skuts het op 10 Februarie tydens 'n luggeweerskyfskietkompetisie, aangebied deur South African Air Rifle Federation (SAARA) Eden, die volgende medaljes ontvang:
- Anouska Fouché (twee goud),
- Milla Steyn (brons en silwer),
- Johanné van der Vyfer (goud),
- Jason Minnie (silwer),
- Bernita Struwig (twee silwer) en
- Cyrilene Coetzee (silwer- en goud).
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'