STILBAAI NUUS - Marlé van Wyk, 'n gr. 11-leerder van die skool is gekies om fisies gestremde leerders te verteenwoordig.
Sy sal in Desember aan 'n internasionale byeenkoms in Botswana aan 400 m, 200 m en 100 m deelneem.
Sy verteenwoordig nie net die skool nie, maar gesiggestremdes in die hele Suid-Afrika.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'