RIVERSDAL NUUS - Nege van die skool se topmuurbalspelers en die senior manne van die dorp se klub, het op 14 Junie die stryd aangesê.
Met jare se ondervinding het die senior manne die sielkundige voordeel en speel hulle 'skelm' houe, wat die Bulle laat bontstaan het.
Die jong boerseuns met hulle flink houe en ratse bewegings het met 'n telling van 12-10 as wenners van die baan gestap.
Nege van die skool se topmuurbalspelers en die senior manne van die dorp se klub, het op 14 Junie die stryd aangesê.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'