ALBERTINIA NUUS - Koos Klaassen van Albertinia-posduifklub wat aan die Eden-federasie se wedvlugte deelneem, se duiwe het in die Ope1- en Ope2-afdelings eerste plekke losgevlieg.
Die duiwe was vanaf Bloemhof losgelaat.
Die ander klubs in die Hessequa-streek se duiwe is vanaf Beaufort-Wes losgelaat.
F Smith van die Hessequa-posduifklub se duiwe het in die Jaaroud 2-, asook Ope 2-afdelings ook eerste plekke verower.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'