Update
RIVERSDAL SPORTNUUS - Riversdal-rolbalklub se sakeliga is weer in volle swang.
Die Bollerollers en Spurmense het op Donderdag, 8 Oktober in die A- en B-afdelings onderskeidelik die voortou geneem.
24 Spanne kompeteer in die liga. Nog een rondte sal gespeel word, waarna die kwart-, half- en eindrondte sal plaasvind.
Fotogalery: Sakeliga in volle swang
Spanne
A-afdeling:
Bollerollers, W&J Motors, Pick 'n Pay Smart Shoppers, Vichen, BVSA 2, Tornado Kings, Legal Eagles, Worsies, Prettily, Hunters, Pink Ladies en Legends.
B-afdeling:
Spurmense, Agri B, Rietmuskiete, Outlaws, Platklowers, Willehonne, Rock & Rollers, Agri A, BVSA 1, Spoeg Kobras, Post Net en Fab 4.
Die Bollerollers-span is die voorlopers in afdeling A van Riversdal-rolbalklub se sakeliga. Van links is Pieter du Plessis, Frans Myburgh, Werner van Niekerk en André la Cock. Foto: Charl Nortjé
Vorige artikel: Rolballiga in volle swang
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'