Gallery
RIVERSDAL SPORTNUUS - Die Riversdal-rolbalklub se sakeliga is weer in volle swang.
Die Bollerollers en Spurmense het onderskeidelik in die A- en B-afdelings die voortou geneem op Donderdag, 8 Oktober.
24 Spanne kompeteer in die liga.
Nog een rondte sal gespeel word, waarna die kwart- half- en eindrondte sal plaasvind.
Fotogalery: Sakeliga in volle swang
Bollerollers loop voor in die A-afdeling. Hulle is Pieter Du Plessis, Frans Myburgh, Werner van Niekerk en André la Cock. Foto's: Charl Nortje
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'