STILBAAI SPORTNUUS - Die Stilbaai-rolbalklub se 2020 aksie-rolballiga is deur die 3 G’s-rolbalspan gewen.
Na die liga vir twee jaar nie gespeel is nie, het 12 spanne mekaar hierdie jaar op sosiale vlak die stryd aangesê.
Die liga het op Donderdag, 12 Oktober begin en die eindstryd is op Donderdag, 19 November gespeel.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Wenners: Die 3 G's: Gert Willemse, Gary Ristow en Graham Botha.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'