RIVERSDAL NUUS - Drie van Hoërskool Langenhoven se redenaars het deurgedring na die halfeindronde van die ATKV se landwye redenaarskompetisie.
Dit vind op Saterdag 28 Mei in Port Elizabeth plaas.
Van links is Romé van Druten (gr. 10 tot 12 voorbereid), Emmari Gildenhuys en Bea Botha (albei gr. 10 tot 12 onvoorbereid).
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'