HESSQUA NUUS - Die Suid-Kaapse o.13-gholfspan het die spankompetisie by die Nomads se Suid-Afrikaanse kampioenskap by die Magersfontein Memorial-gholflandgoed met vier houe gewen.
Die laaste keer wat die o.13's dié spankompetisie kon wen was in 2012.
Hul spanlid Jordan Groenewald het boonop die individuele kompetisie gewen.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’