RIVERSDAL GHOLF NUUS - Mark Stander het Riversdal-gholfklub se jaarlikse Tops Race to Wembley-houespel vir 2019 gewen.
Die wenner van die houespel is die speler wat die beste vaar tydens elke maand se houespel kompetisie gedurende die hele jaar.
Die algehele wenner wen 'n televisie, geborg deur Tops Wembley.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'