Gallery Video
RIVERSDAL GHOLFNUUS - Riversdal-gholfklub se spelers het Saterdag, 19 September se sonskyn tot hul voordeel gebruik en skittergholf opgelewer.
27 Spelers het aan die weeklikse Enkel Stableford-kompetisie deelgeneem.
Ryno Stander het met 39 punte as die wenner van die baan gestap.
Fotogalery: Riversdal-gholfklub Enkel Stablefordkompetisie
Lees meer aanlyn en in Suid-Kaap Forum oor die afgelope naweek se spel.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'