SUID-KAAP NUUS - Suid-Kaap Sages-spelers het die Vyfhoek-kampioenskap, wat op 13 en 14 Mei op die Cape St. Francis-gholfbaan gespeel is, gewen.
Die kompetisie is uitgespook tussen 60 spelers van Suid-Kaap, Oostelike Provinsie, Grens, Kouga en Outeniqua.
Suid-Kaap het ook goed gedoen in die Sanlam Sages nasionale toernooi wat van 8 tot 12 April op die Stellenbosch- en Devondale-gholfbane in die Wes-Kaap aangebied is.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'