RIVERSDAL GHOLFNUUS - Die Molenrivier Primêre Skool, Riversdal het Saterdag, 28 November hul jaarlikse geborgde gholfdag op die plaaslike gholfbaan aangebied.
Die dag het ten doel om geld vir die skool in te samel.
R Weber het met 44 punte die individuele stableford-formaat gholfdag gewen.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'