RIVERSDAL GHOLFNUUS - Anton le Roux het Riversdal-gholfklub se houespel Saterdag, 12 Desember met 68 houe gewen.
Faffa Marais was in die tweede plek met 70 houe en op 'n uittel het Wikus Louwrens, ook met 70 houe die derde plek losgeslaan.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'