RIVERSDAL GHOLFNUUS - Die gewilde weeklikse Sundowner-gholfkompetisie is Vrydag, 12 Februarie deur G Hough gewen.
Saterdag, 13 Februarie het J Swanepoel die enkel stableford gholfdag gewen.
•Lees meer in die Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'