RIVERSDAL GHOLFNUUS - Die Riversdal-gholfklub se spel is weer in volle swang.
Die gewilde jaarlikse Sundowner (Vrydag, 15 Januarie) en Race2Wembley Medal-kompetisies (Saterdag, 16 Januarie) het die afgelope naweek weer begin.
Lees meer in die Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'