Gallery
RIVERSDAL NUUS - Brain Michaels (40) het verlede Saterdag die FNB-gholfdag by die Riversdal-gholfklub die enkel-stableford-kompetisie gewen.
Jacobus Amsterdam (40) het in sy nek geblaas en was tweede met Pieter May (39) derde.
Altesame 76 spelers was in aksie.
FOTOGALERY: FNB-gholfdag by die Riversdal-gholfklub
Die volledige uitslae was as volg:
- Brain Michaels (40)
- Jacobus Amsterdam (40)
- Pieter May (39)
- Grandell October (39)
- Stan Francis (38)
- Tobias Hendricks (38).
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'