HESSEQUA NUUS - Die sokkerliga het op Saterdag 14 April afgeskop met agt sokkerspanne wat deelgeneem het.
Die spanne speel elke naweek in 'n verskillende dorp in Eden-distrik.
Die eerste wedstryde is op Riversdal gespeel met al agt spanne. Die naweek van 22 April het wedstryde op Heidelberg plaasgevind.
Die uitslae is soos volg:
Albertinia en Progress United speel gelykop met drie elk; Heidelberg en Kwana Eagles speel gelykop met twee elk.
Kwana Eagles is tans die voorlopers in die liga.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'