RIVERSDAL KRIEKET NUUS - Die Hessequa 6-a-Side-kriekettoernooi het Sondag 1 Maart ten einde geloop.
Die reeks het die afgelope maand vir groot opwinding gesorg en toeskouers kon krieketaksie uit die boonste rakke geniet.
Volledige Uitslae:
Sondag, 1 Maart 2020:
- Unknown Heavies Veterans with 145 runs won Top Dogs with 110 runs in the Men Veterans Division
- SA Travel with 114 runs won Spar Untouchables with 113 runs in the Men C Division
- B4L with 83 runs won Ou Tone with 52 runs in the Men B Division
- Epic Queens with67 runs won Blue Thunders with 58 runs in the Women Division
- Unknown Heavies A with 99 runs won P Squad with 80 runs in the Men A Division
In die 3de en 4de plekke op Saterday 29 Februarie 2020 was die uitslae soos volg:
- In die Mans C Afdeling Mengbakke wen met 63 lopies teenoor Progress United se 60 lopies
- In die Mans B Afdeling het All Stars hul wedstryd teen Strike Force B ge-forfeit
- In die Vroue Afdeling het Overcomers met 71 lopies vir Ha!Qua Flowers 33 lopies gewen.
- In die Mans A Afdeling het Offenders 1 met 53 lopies verloor teenoor Wu Tang Clan se 57 lopies
Vroue afdeling:
- Beste Kolwer: Mochelle May- Overcomers (75 lopies)
- Beste Bouler: Selna Hardnick-Blue Thunders (6 paaltjies)
- Beste Speler: Selna Hardnick- Blue Thunders (58 lopies & 6 paaltjies)
Mans C-afdeling:
- Beste Kolwer: Andre Jakobus- Spar Untouchables (118 lopies)
- Beste Bouler: Hiron Jacobs- Progress United (8 paaltjies)
- Beste Speler: Lambert Johnson- Progress United (104 lopies & 3 paaltjies)
Mans B-afdeling:
- Beste Kolwer: Nolan Francies- All Stars (142 lopies)
- Beste Bouler: Johnny Hartnick- Blindemolle (4 paaltjies vir 18 lopies in 3 wedstryde)
- Beste Speler: Nolan Francies- All Stars (142 lopies & 5 paaltjies)
Mans A-afdeling:
- Beste Kolwer: Donavin Pietersen- Unknown Heavies A (111 lopies)
- Beste Bouler: Marcello Wessels- Legend Killers (5 paaltjies vir 27 lopies in 4 wedstryde)
- Beste Speler: Donavin Pietersen- Unknown Heavies A (111 lopies & 4 paaltjies)
Mans Veteraan afdeling:
- Beste Kolwer: Gideon Eksteen- Unknown Heavies Veterans (31 lopies)
- Beste Bouler: Jacobus Erasmus - Top Dogs (2 paaltjies vir 10 lopies)
- Beste Speler: Gideon Eksteen- Unknown Heavies Veterans (31 lopies & 1 paaltjie)
Speler van die Toernooi:
Nolan Francies- All Stars (142 lopies-wat ook die vinnigste 30-tal van die Toernooi insluit-32 lopies van net 9 balle & 5 paaltjies vir 23 lopies- met n beste ontleding van 3 paaltjies vir slegs 2 lopies in een van die 4 wedstryde waarin hy betrokke was)
Die paaltjies spat.
Verwante artikels:
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'