STILBAAI NUUS - Die top vier spanne van die Bertie Barnard sosiale krieketliga in Stilbaai het dit Sondag 26 November uitgespook om die top vier plekke.
Eers was dit Bat and Bowler teen Stil Fishing vir die derde plek en dit is gewen deur Stil Fishing.
Bertie Barnard en Alonza het dit daarna uitgespook vir die eerste en tweede plekke.
Alonza was net, net te sterk en wen toe die finaal met 13 lopies.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’