Gallery
RIVERSDAL NUUS - Hoërskool Langenhoven se veldatlete het nie teruggehou vir die hitte by verlede Vrydag se kleurebyeenkoms nie en 'n paar spogvertonings gelewer.
Hugo Redelinghuys was daar vir Suid-Kaap Forum om die aksie vas te vang.
FOTOGALERY: Kleure-atletiekbyeenkoms by Hoërskool Langenhoven
Riclin Simson wys sy slag in die 100 m-hekkies.
Anne-Mé Louw gly gemaklik oor die dwarslat.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'