HESSEQUA NUUS - Reece Hughes van Langeberg-atletiekklub het sy heel eerste 42km tydens die Hemel-en-Aarde marathon Saterdag, 5 Maart voltooi.
Al die atlete van die klub wat deelgeneem het, het die afstand voltooi en skop die 2022 hardloopseisoen op 'n hoë noot af.
“Baie geluk aan elke atleet wat deelgeneem het,” sê die voorsitter, Nico Steyn.
Uitslae
Dames:
- Mari Gunter (03:30:32)
- Elona Keyser (03:36:07)
- Analie Heyns (03:45:17)
- Anja Smith (03:53:52)
- Elsa van der Merwe (03:57:53)
- Estelle Swart (03:58:17)
- Lientjie de Beer (04:45:15)
Mans:
- Johan Stemmet (03:07:53)
- Danie Geldenhuys (03:22:38)
- Heneo Stoffberg (03:32:55)
- Nico Steyn (03:38:17)
- Matthys Heyns (03:50:56)
- Wilhelm Schutte (04:00:03)
- Reece Hughes (04:00:35)
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'