HESSEQUA NUUS - Langeberg Atletiekklub se jaarlikse Vlakte Marathon sal weer op 23 November plaasvind.
Daar is vier afdelings om uit te kies en alle geld wat ingesamel word, sal aan KANSA geskenk word.
Navrae kan aan Nico Steyn (voorsitter) by 083 226 3091 of 028 722 1192 gerig word, of aanlyn by www.aswd.co.za gekry word.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'