Gallery Video
HEIDELBERG NUUS EN VIDEO - Sportspanne het Saterdag 27 Oktober met vlotte en vragmotors in hul spankleure uitgedos na die Heidelberg-sportveld opgetrek vir die jaarlikse sportdag.
Vanjaar is dit die 11de keer dat die byeenkoms op Heidelberg aangebied word.
Hierdie jaar het die dag as die Leon 'Spiertier' Paige Gedenksportdag bekendgestaan.
Dit is aan Leon Paige, legendariese sportman en gemeenskapsleier opgedra wat vanjaar oorlede is.
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
Kyk 'n video hieronder.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'