RIVERSDAL NUUS - Laerskool Volschenk het op 10 November tydens die skool se jaarlikse erkenningsaand sy leerlingraad vir 2027 aangewys. Die verkose leerders sal volgende jaar hul onderskeie leierskapposisies beklee en die skoolgemeenskap verteenwoordig.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’