STILBAAI NUUS - Die Stilbaai Sakekamer het 'n jaar gelede 'n vakansieganger vraelys ontwikkel en dis hierdie jaar al vir 'n tweede keer gebruik.
Die doel daarvan is om Stilbaai 'n nog lekkerder plek te maak vir alle vakansiegangers.
Dit vat vyf minute van jou tyd en die vraelys kan bereik word by www.sb4u.co,za
Help Stilbaai om jou te help.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’