Gallery Video
HESSEQUA NUUSFLITS EN VIDEO - Chass Everitt het hul jaarafsluiting en prysuitdeling Donderdag 30 November by Kweekkraal buite Heidelberg gehou.
Tydens die funksie is die agent van die jaar aangewys, asook verskeie ander toekennings gemaak.
Die funksie is met 'n heerlike ete afgesluit, terwyl 'n lewendige orkes vir agtergrondmusiek gesorg het.
Kyk 'n video hieronder:
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
ARTIKEL, VIDEO & FOTO'S: ALETTA SUTHERLAND, SUID-KAAP FORUM KORRESPONDENT
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'