NASIONALE NUUS - Suid-Afrikaanse wetgewing meld dat ‘n ongebore baba wat sterf weens ‘n miskraam vóór 26 weke van verwekking nie begrawe of veras mag word nie.
Hierdie liggaampies word as mediese afval hanteer en saam met ander mediese afval verbrand.
Voice of the Unborn Baby NPC het in 2015 tot stand gekom om vir die regte van bedroefde ouers te veg om die keuse gegun te word om te kan kies of hulle hul ongebore baba wil begrawe of veras ná ‘n miskraam.
•Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'