NASIONALE NUUS - 150 Jaar gelede is die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys in Potchefstroom (nou die Noordwes-Universiteit, Potchefstroom-kampus) gestig.
Op 30 November word dié mylpaal in dieselfde dorp gevier.
Enigiemand wat kaartjies vir die geleentheid wil bekom, kan na die webtuiste https://puk150.co.za/ gaan. Die e-posadres Puk150fees@gmail.com kan ook vir verdere inligting gekontak word.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'