NASIONALE NUUS - Die bekende Suid-Afrikaanse akteur, Paul Eilers, is gister (Vrydag 28 Junie) oorlede.
Volgens voorlopige inligting het hy aan 'n hartaanval beswyk.
Die egpaar is reeds 'n aantal jare inwoners van Oudtshoorn.
Verskeie bekende radiopersoonlikhede soos Margot Luyt en Leon van Nierop het reeds op sosiale media hulle medelye betoon aan die gesoute akteur en radioman.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'