KLEIN KAROO NUUS - Inwoners word aangeraai om nie te ry om die sneeu op die Swartberge te gaan kyk soos hulle jaarliks het nie.
Volgens die inperkingsregulasies mag niemand hul huise verlaat as dit nie vir werk, kruideniersware, medisyne of doktersbesoeke is nie.
Die Swartbergpas is ook vanoggend vir verkeer gesluit weens die reën wat in die omgewing geval het.
Klaarstroom vanoggend. Foto: Verskaf
Swartberge. Foto: Willie Immelman
BRON: SUSTERKOERANT, OUDTSHOORN COURANT
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'