Die drie spanne; Alpha, Bravo en Charlie het hul kookvernuf op proef gestel en verras met 'n eenvoudige, dog treffende spyskaart. Geregte is deur gaste beoordeel wat vir die onderskeie geregte punte gegee het.
Die doel van die kompetisie is om die studente bloot te stel om 'n kosbegroting en spyskaart op te stel, asook die koste per porsie. Die beoordelaars het gefokus of voorbereiding, bediening, smaak en atmosfeer.


Lees meer hieroor in Donderdag se Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.