WES-KAAP NUUS - Die ondersteuning en ontwikkeling van landbouers vat die grootste hap uit die Wes-Kaap departement van landbou se 2020-begroting. Die begroting van R970 556 is verlede week ter tafel gelê.
Dr. Ivan Meyer se begroting maak onder meer vir navorsing en ontwikkeling van tegnologie, asook veeartsenykundige dienste voorsiening.
Projekte rakende volhoubare hulpbronbestuur kry ook aandag.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'