Gallery Update Video
RIVERSDAL NUUS - Johan Badenhorst en sy span van vyf manne toer langs die kuslyn van die Kalahari tot in Limpopo op hul eerste toer deur Suid-Afrika.
Tydens hul besoek aan Hessequa het hulle inwoners in Riversdal ontmoet.
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Kyk 'n video hieronder:
Johan Badenhorst en inwoners van Hessequa het heerlik gekuier.
Lees 'n vorige artikel hier: 'Voetspore' kuier in Riversdal
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'