Gallery
RIVERSDAL NUUS - Die span van die gewilde ‘Voetspore’-reeks, wat tans langs die Suid-Afrikaanse toer, kuier Saterdag 17 Augustus tussen 11:00 en 13:00 by Riversdal Toyota langs die N2.
Kom kuier saam met Johan Badenhorst en sy span wat al deur Afrika en Madagaskar en meer onlangs deur Indië getoer het.
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Die span van die gewilde ‘Voetspore’-reeks, wat tans langs die Suid-Afrikaanse toer, kuier Saterdag 17 Augustus tussen 11:00 en 13:00 by Riversdal Toyota langs die N2.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'