RIVERSDAL NUUS - Die eerste groep studente in tuis- en gesondheidsversorging by die Robert Sobukwe Nursing Academy se Riversdal-kampus het pas hul sertifikate ontvang.
Die sertifikaatplegtigheid op Vrydagaand, 3 November, is by die Riversdal-rugbyklub se sportsaal aangebied.
Die studente is onderskeidelik van Riversdal, Albertinia en Stilbaai.
Die studente het die kursusse vanaf Februarie tot Oktober vanjaar in onderskeidelik twee groepe bygewoon.
Die eerste groep studente in tuis- en gesondheidsversorging by die Robert Sobukwe Nursing Academy se Riversdal-kampus het pas hul sertifikate ontvang.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’