HEIDELBERG NUUS - Reagan Geldenhuys van Heidelberg-polisie en Gaymor February is op Vrydag, 4 September in die St Barnabas Anglikaanse Kerk deur Gaymor se oom, eerwaarde Johannes Paige van die Toekomsrus Congregational Kerk in die eg verbind.
Die bruidegom is die seun van Alroy en Renda Geldenhuys en die bruid is die dogter van Gavin en wyle Maureen February.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'